Phokas van Bisantium

Phokas
Keiser van die Bisantynse Ryk
’n Muntstuk wat Phokas uitbeeld.
’n Muntstuk wat Phokas uitbeeld.
Bewind 602610
Volle naam Flavius Phocas Augustus
Dinastie Geen
Oorlede 610
Voorganger Mauricius
Opvolger Herakleios
Eggenote Leontia
Kinders Domentzia
Moeder Domentzia
Die Suil van Phokas, die laaste monument wat in die Roomse Forum opgerig is.

Phokas (Latyn: Flavius Phocas Augustus, Grieks: Φωκᾶς; oorl. 610) was die Bisantynse keiser van 602 tot 610. Hy het die bewind van Mauricius oorgeneem en is self deur Herakleios in ’n burgeroorlog van sy mag gestroop.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search